Tuis Wie Ek Is Ouers Legende Kleur In Word my Maatjie Kontak My Thomas se Winkel
  • Afrikaans
  • English
logo.png
join_afr.jpg
rainbow.jpg
Thomas se Winkel

WELKOM BY THOMAS TANDEMUIS SE AANLYN WINKEL !

Thomas Tandemuis is BAIE passievol oor sy menseklante. Hy verstaan die vrees en onsekerheid daarvan om produkte Aanlyn te bestel. Hy het daarom elke produk in sy winkel met die hand uitgesoek om aan jou goeie kwaliteit te bied sodat jy met vertroue by ons kan koop! Hy hoop dat jy eindelose plesier sal hê van jou aankope!

  • Click to open image! Thomas Boontjiesakkies Thomas Boontjiesakkies
  • Click to open image! Thomas Deurstopper Thomas Deurstopper
  • Click to open image! Thomas Keppie Thomas Keppie
  • Click to open image! Thomas Crosswords Thomas Crosswords
  • Click to open image! Thomas Lappop Thomas Lappop
  • Click to open image! Snoozy Kussing Snoozy Kussing
  • Click to open image! Thomas T-hemde Thomas T-hemde
  • Click to open image! Thomas Kussing Thomas Kussing
  •  

Ons maak gebruik van die betroubare Ekonomiese Geregistreerde pos van die Poskantoor om jou pakkie veilig by jou te besorg. Deur van hierdie opsie gebruik te maak om pakkies af te stuur, stel dit ons (my en jou) in staat om die pakkie op te spoor vanaf die oomblik wat dit ons winkel verlaat, die hele ent tot by jou! Jy sal aan ons ‘n geldige posadres moet verskaf wanneer jy jou bestelling plaas.

HOE OM TE BESTEL:

1. Kies jou produkte.
2. Druk en voltooi die Bestelvorm en stuur dit aan ons (faks 086 577 5544 of e-pos aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien )

OF

e-pos jou bestelling aan ons.

3. Besluit op ‘n Betaalopsie – Kontant Deposito OF Internet Betaling
4. Stuur asseblief aan ons jou bewys van betaling tesame met jou voltooide bestelvorm.
5. Bestellings word dadelik verwerk by ontvangs van die Bestelvorm tesame met die bewys van betaling. Sodra jou pakkie gestuur is, sal ons per e-pos aan jou die Opsporings nr. (Tracking nr.) van jou pakkie stuur.

LET ASSEBLIEF OP: Jou goedere kan slegs gestuur word wanneer ons jou betaling ontvang het.

Kliek hier om bestelvorm af te laai

 
© THOMAS TOOTH MOUSE 2011 | WEB DESIGN & DEVELOPMENT BY THE WEBSITE GUY